Actress Sarah Jessica Parker to launch wine range

American actress Sarah Jessica Parker, well-known for playing Carrie Bradshaw in Sex and the City, is launching a wine range in collaboration with New Zealand winery Invivo. Due to launch this summer (in the Northern Hemisphere), SJP worked alongside Invivo’s founders, Tim Lightbourne and Rob Camero …

Delheim het die jongste oesjaar van sy gewilde rooi versnit bekend gestel wat gemik is op alledaagse genot. Die versnit van shiraz en cabernet sauvignon wat al vir dekades deur hierdie Stellenbosse landgoed gemaak word, is gewild omdat dit gehalte teen ’n sakpasprys bied en by enige geleentheid pas. …

Wyn en hout: Ontrafel die ‘geheime’

Wanneer wynliefhebbers aan ’n wynkelder dink, kom die beeld van hope vate netjies op mekaar gestapel onwillekeurig in die kop op. En ja, die reuk van wyndeurdrenkte eikehoutvate met hul warm, geroosterde houtgeure. Daar bestaan egter baie “geheime” rondom eikehout en wyn. Waarvoor word die vate gebr …

After a visit to three of Burgundy’s top pinot noir producers last year and five of our own in the Hemel-en-Aarde Valley early this year, and falling in love all over again with this “most romantic of wines”, I simply had to find out if there were any other local producers of quality pinot noir wine …

Wyntoerisme is aan’t toeneem regoor die wêreld

Die skakel tussen wyn en reis het oor die afgelope klompie jare al hoe sterker geword, hoofsaaklik danksy die wêreld se toenemende dors na wyn. Daar word beraam dat 15 miljoen Amerikaanse reisigers in 2014 op wynverwante reise gegaan het. En die inkomste uit wyntoerisme in die VSA het tussen 10 en 1 …

Nuiba is nie net ’n woord nie, en ook nie net ’n wyn nie. Nuiba is ’n plek wat baie spesiale betekenis het vir die wynmaker Suzanne Coetzee (foto bo). Suzanne se liefde vir haar familieplaas in Namibië het in ’n passie vir wynmaak ontwikkel en uiteindelik gelei tot die skep van ’n boetiek-wynreeks m …

Seven wine faults and how to sniff them out!

As wine drinkers we consume a lot of flawed wine without even realizing it. Nothing to be ashamed of because most of us just don’t know what wine flaws are. The good news is, the majority of wine faults are not bad for us. They just taste bad. So, here’s a short primer on the most common flaws in wi …

The Nahe: The German wine region so often overlooked

Sometimes overlooked for its larger and better-known neighbors, the Nahe is leveraging its geological diversity to build a reputation in the global wine world as a region for distinctive, world-class wines. Situated about 45 minutes southwest of Frankfurt, the Nahe is named for the river that winds …

Mulderbosch het pas die 2018-oesjaar van sy gewilde Sauvignon Blanc bekend gestel. Dit is die 26ste oesjaar van hierdie wyn en ’n heuglike tuiskoms. Vorige oesjare van hierdie wyn is gemaak van druiwe uit ander streke, maar vir die 2018-oesjaar het hierdie Sauvignon Blanc terug gekeer na sy “tuiste” …

Is jy merlot of is jy syrah?

Is jy meer soos pinot noir of eerder syrah? Watter wynkultivar pas die beste by jou persoonlikheid? IS JY ’N EKSTROVERT?  BUIGSAAM, VERDRAAGSAAM, PRAGMATIES – Jy is malbec Jy is buigsaam en kan byna enigiets wat jou kant toe gegooi word, hanteer. Jy hou van onmiddellike oplossings vir werklike probl …

To age or not to age, that’s the question!

When you think of drinking wine at the appropriate age, what picture comes to mind? Usually it is a red wine. Maybe a decanter is involved? It’s a special occasion or with friends and family. However, not all wine is designed to age a long time. I have heard so many stories of people saving a bottle …

Stellenbosch Hills vier 30 jaar van Muscat de Hambourg

Stellenbosch Hills vier vanjaar ’n groot mylpaal met die bekendstelling van die jongste oesjaar van die Muscat de Hambourg, 30 jaar nadat dié bekroonde kelder hierdie heerlike dessertwyn vir die eerste keer gemaak het. Dit is Suid-Afrika se enigste kontemporêre weergawe wat as enkelkultivar gebottel …

A reverance for Georgian wines

Wine geeks are sometimes told to lighten-up. Wine is “just a drink”, “just a grocery”. When it comes to serving whites at 42° F versus 47° F, matching wines to specific glasses and pairing Assyrtiko rather than Sauvignon Blanc with crudo, I agree. A winery in Georgia’s Kakheti region. However, I sug …

More off-the-beaten-track wine routes in South Africa

Most visitors to the Cape spend at least one day in the winelands. While most people have heard the likes of Durbanville, Constantia, Stellenbosch, Paarl and Franschhoek, there are so many other wine routes that offer hidden gems that only true wine insiders know about. These lesser known routes are …

Nuwe Wild Yeast Syrah sluit by Survivor-kudde aan

Survivor, die wynreeks wat die geharde karakter van die inheemse Nguni-koei verteenwoordig, het pas sy eerste Wild Yeast Syrah bekend gestel. Overhex se Survivor Wild Yeast Syrah 2017 is ’n donker, volronde wyn met sappige lae viooltjies, braambessies en speserye, en lok met sagte, soepel tanniene. …