October 22, 2024
Theuniskraal and Valley Grapes: Giving Europe more of SA’s best!

Kismet, fate or destiny—whatever you choose to call it—this is the story of how Theuniskraal and Valley Grapes came to be. Thomas Beermann has devoted much of his professional journey to the mobility industry, holding senior management positions at renowned companies like Europar, car2go, WeShare and unu. Yet, it was entirely by chance that Valley […]

Read More
October 21, 2024
Muscadet: Vir diegene wat ‘alles behalwe vrugtig’ geniet

Muscadet (“muss-kuh-day) is ’n kurkdroë, ligte witwyn uit die Loire-vallei in Frankryk wat van Melon de Bourgogne-druiwe gemaak word. Dit is veral gewild as ’n uitstekende koswyn as gevolg van sy mineraal- en sitrusagtige smaak en hoë suur. Die streek, Muscadet Sèvre et Maine, is die grootste en belangrikste area vir gehalte- Muscadet. Muscadet is […]

Read More
October 18, 2024
South African brandy’s stellar achievements expose its fundamental thread of quality

South African brandy producers have cemented their status as global leaders in craftsmanship and quality, delivering a series of exceptional performances at the foremost local and international competitions. The latest awards at Veritas, the International Spirits Challenge and Michelangelo International Wine & Spirits Awards demonstrate how South African Brandy is capturing the spotlight like never […]

Read More
October 17, 2024
FNB Top 10: Sauvignon Blanc SA bekroon terreinpesifieke wyne

Besonderse terreinspesifieke wyne het uitgestaan in vanjaar se FNB Sauvignon Blanc SA Top 10-kompetisie. Die beoordelaarspaneel van die 2024-kompetisie vir Suid-Afrika se topverkoperkultivar het nie minder nie as sewe wyke, ses distrikte en drie streke bekroon. Uit die 160 wyne wat deur 91 produsente ingeskryf is, het die 2023-oesjaar uitgestaan ​​met sewe wenners in die […]

Read More
October 16, 2024
Vergenoegd Löw: A Heritage to Appreciate and Cherish

Established in 1696, Vergenoegd Löw is one of South Africa's oldest working farms, and under the ownership of noted German historian and heritage specialist, Prof. Dr. Peter Löw, since 2015, this Stellenbosch estate cherishes its proud history and traditions while continuously innovating towards a prosperous future, and a world-class destination for visitors. Sustainability is a […]

Read More
October 15, 2024
Port is nie net vir Kersfees nie!

Daar bestaan nie so-iets soos ’n verkeerde seisoen vir port nie. Probeer gerus ’n droë wit port oor ys, ’n ruby met kouevleis en ’n tawny met kaas. Droë wit port, byvoorbeeld, is ’n baie handige wyn om in die yskas aan te hou. Bedien dit met tonikum of gemmerlim vir ’n laer-alkohol-alternatief vir G&T. […]

Read More
October 14, 2024
Groote Post shines at Veritas Awards with Double Gold & Gold!

Groote Post has tasted success (again!) at the 2024 Veritas Awards, this time for their Pinot Noir, Sauvignon Blanc and Merlot. The Groote Post The Inheritance Pinot Noir was awarded Double Gold, the only Pinot Noir to receive this prestigious accolade, while the estate’s Seasalter Sauvignon Blanc and Merlot were honoured with Gold medals, reinforcing Groote Post’s reputation for […]

Read More
October 14, 2024
Zandvliet Shiraz 2016: Hy bring steeds ’n vonkel na die oog en ’n lied na die hart!

My kennismaking met shiraz was dekades gelede toe ek baie minder van wyn geweet het as vandag, en dit was een uit Zandvliet se kelder. Daardie eerste “ontmoeting” het my ’n lewenslange vriend van shiraz gemaak (én van Zandvliet!) en sedertdien beklee Zandvliet Shiraz ’n spesiale plek in my hart (en geheue) en is ek […]

Read More
October 10, 2024
Gisting: Hoe meer haas, hoe minder spoed?

Wynmaak is ’n stadige proses – behalwe as jy nie wil wag nie. As die ou gesegde egter sê daar’s minder spoed met meer haas, hoe werk dit met wynmaak? Hoewel baie van die “geheime” van gisting steeds ontdek en verduidelik moet word, word die spoed waarteen dit gebeur – en meer nog, die invloed […]

Read More
October 9, 2024
Celebrate summer with Mixed Mushroom Stuffing and Le Lude Brut MCC

Summer has finally arrived … unless winter pops back quickly with: “And another thing!” But let’s be positive and get ready for the season of fun in the sun. A good way to kick off the season and celebrate its arrival is with Cap Classique, which is an excellent way to kick off any celebration! […]

Read More
October 8, 2024
Fynbos en wyn: ’n Simbiotiese verhouding

Fynbos, ’n unieke plantsoort wat in die Wes-Kaap aangetref word, speel ’n baie belangrike rol in die vorming van die wyn wat in hierdie streek gemaak word. Maar hoe? Ryk biodiversiteit Hierdie uiteenlopende flora is bekend vir sy ongelooflike biodiversiteit met duisende plantspesies wat nêrens elders in die wêreld aangetref word nie. Hierdie ryk diversiteit […]

Read More
October 7, 2024
Chenin blanc Top 10 Challenge winners to show in China

In a bold move to capitalise on China’s mounting interest in white wines, Standard Bank, the sponsor of the annual Chenin Blanc Top 10 Challenge, is planning to showcase the variety’s best-of-best wines at ProWine in Shanghai in November. The annual trade exhibition targets wine buyers across mainland China and last year drew over 27 000 […]

Read More
October 4, 2024
Haute Cabrière vier 30ste oesjaar van ikoniese Chardonnay Pinot Noir

“Die natuur het my eintlik ’n geskenk gegee,” sê Achim von Arnim van Suid-Afrika se eerste chardonnay pinot noir-versnit wat hy in 1994 op Haute Cabrière geskep het. Vanjaar vier daai ikoniese versnit sy 30ste bestaansjaar. Maar hoe het dit gebeur? Achim, die stigter van Haute Cabrière, wou sy liefde vir tradisionele Franse vonkelwyn na […]

Read More
October 3, 2024
Get your ‘braai’ on with Bruce Jack Wines’ Reserve Collection

Come rain or shine, nothing comes between a true South African and a traditional “braai”! Across the nation, people gather to eat, drink and be merry, embracing what makes us all uniquely South African, come hell or high water. And there’s nothing more quintessentially South African than a “braai”. Regardless of language, race or culture, […]

Read More
October 2, 2024
Italië steek Frankryk verby as wêreld se voorste wynprodusent

Italië is op pad om sy posisie as die wêreld se voorste wynprodusent te herwin. Volgens inligting van die land se vernaamste landbou-vereniging, Coldiretti, sal Italië se wynproduksie vanjaar na verwagting met sowat 8% toeneem en sowat 42 miljoen hektoliter verteenwoordig. Intussen verwag Frankryk dat sý produksie met sowat 18% gaan afneem, gedeeltelik danksy aansienlike […]

Read More
September 30, 2024
Garden Route Sauvignon Blanc 2023: Hallo somer, hallo sonskyn!

Voordat De Krans sy Garden Route-wyne in 2011 bekend gestel het, het die landgoed se mede-eienaar en Kaapse Wynmeester, Boets Nel, eers doodseker gemaak dat hy wyn van gehalte van sauvignon blanc- en shiraz-druiwe uit die koeler areas van die Bo-Langkloof en die hange van die Kammassieberg kan maak. Die wingerde in die Bo-Langkloof lê […]

Read More

© 2024 Planet Wine | All rights reserved | Privacy Policy

Website Design by Bios Bois - Your IT Nerds of the West Coast

facebookinstagram