
Hoekom volg die Suid-Afrikaanse wynbedryf die noordelike halfrond se wyn-tydtafel wanneer dit kom by die viering van kultivars? Is dit werklik produktief uit ’n bemarkings- en promosie-oogpunt? En dui dit nie op ons bereidwilligheid om tweede viool te speel teenoor die noordelike halfrond se wynbedr …