June 28, 2024
Groote Post se ikoniese wyne kry nuwe ‘baadjie’

Groote Post se twee The Old Man’s Blend-wyne het geen bekendstelling nodig nie. Sowel die rooi as die wit versnit het reeds groot gevolge opgebou en dra die reputasie van hierdie wynplaas landwyd met trots. Die wyne se nuwe “baadjie” het ’n vars, nuwe voorkoms, maar dis nie juis ’n geval van uit met die […]

Read More
June 27, 2024
For the best spirits in town … and the world!

The Trophy Spirits Show – brought to you by Investec - is the only competition in South Africa which assesses a representative array of international and local high-end spirits, liqueurs and aperitifs available to consumers in this country. Its judging methodology is based on the tried and tested system developed over many years by the […]

Read More
June 26, 2024
Proe die beste by Caroline’s Red Wine Review

Die 24ste weergawe van die jaarlikse Caroline’s Red Wine Review beloof om rooiwyniefhebbers se tonge te laat gons, letterlik én figuurlik! Die 2024-weergawe vind plaas op Donderdag, 25 Julie, van 5nm tot 9nm in die Members’ Lounge van die DHL-stadion in Groenpunt. Hierdie wêreldklas-“vertoonkas”, aangebied deur die bekende Caroline Rillema, bied wyn-entoesiaste die kans om […]

Read More
June 25, 2024
Knorhoek wins Best Cabernet in the World

Knorhoek Wines has been awarded the esteemed Grand Gold medal at the Concours Mondial de Bruxelles 2024 for its Knorhoek Cabernet Sauvignon 2020, highlighting the estate’s ability to shine on the international wine stage. The Concours Mondial de Bruxelles rated it as the sole revelation in its category, securing its place as the Best Cabernet […]

Read More
June 24, 2024
Suid-Afrika se witwyne verraai sy status in die wynwêreld

Suid-Afrika beklee ’n belangrike plek op die wêreld se wynkaart en sy witwyne staan aan die voorpunt. Dit is die mening van Decanter, ’n gesaghebbende wyn- en wynleefstylpublikasie en die aanbieder van die vooraanstaande Decanter World Wine Awards (DWWA). En dis juis op hierdie kompetisie dat Suid-Afrikaanse wyne reeds aansienlike sukses behaal het en waar […]

Read More
June 21, 2024
Taste of Terroir: For the love of red wine!

Explore some of the Cape’s best red wines at a premier tasting to be hosted by producers of the Durbanville Wine Valley on Friday, the 2nd of August. The Taste of Terroir Winter Red Wine Tasting Soirée by Durbanville Wine Valley will feature a range of red wines across several vintages and styles. Award-winning farms to […]

Read More
June 20, 2024
Ansela van de Caab: Muratie bring hulde aan medestigter in Junie en Julie

Dankbaarheid maak sin van die verlede, bring vrede vir vandag en skep ’n visie vir môre. En dis met dankbaarheid vir die geskiedenis en sy erfenis dat Muratie se mense Junie en Julie wy aan Ansela van de Caab, wat in Junie vele eeue gelede haar vryheid van slawerny bekom en met Laurens Campher, die […]

Read More
June 19, 2024
In search of the best hamburger and chips in the winelands: Lievland Café

A hamburger is like a blank canvas. Very much like pasta. Use your imagination and you can conjure up a wide and diverse range of flavours and textures, from a very simple and basic burger to one that can easily be described as a gourmet dish. Our search for the best hamburger and chips in […]

Read More
June 18, 2024
Van Loveren Rhino Run Organic Red Blend 2020: Drie vlieë met een klap!

Meer as 7 200 renosters is tussen 2013 en 2020 dood gemaak vir hul horings! Dis ’n gemiddeld van meer as 900 per jaar. En die einde van hierdie slagting van ons kosbare, natuurlike erfenis is nie in sig nie. Hierdie skokkende toestand van sake moet uiteraard dringend aangespreek word, maar wet en orde in Suid-Afrika […]

Read More
June 14, 2024
Hooray Rosé: A quick guide to Pink Wine

Pink wine happily spans the colorspace between red and white wine. In a way, rosé is more like a state of mind. Rosé happens when the skins of red grapes touch wine for only a short time. Where some red wines ferment for weeks at a time on red grape skins, rosé wines are stained […]

Read More
June 13, 2024
Vier Vadersdag (en elke ander dag) met Bruce Jack Daily Brew Pinotage

As jy goeie ouers het, moet elke dag mos Moeders- en Vadersdag wees! Dit beteken dat jy moet sorg dat daar te alle tye van Bruce Jack se Daily Brew Pinotage in die huis is, om jou ouers te vier! En as jy ouer as 18 is, kan jy mos saam met hulle vier! Bruce […]

Read More
June 12, 2024
Zandvliet Kalkveld Shiraz wins Wine Challenge platinum for consecutive vintages

Zandvliet Wine Estate’s status as a premier producer of shiraz wines has been re-affirmed with two consecutive vintages of its Kalkveld range winning platinum medals at the 2024 National Wine Challenge and inclusion in the list of the year’s Top 100 South African Wines. The excelling wines were the 2020 and 2021 vintages of Zandvliet’s […]

Read More
June 11, 2024
Muskadel SA vereer die ‘vrolikheid en plesier van die lewe’

“Mirth is the sweet wine of human life. It should be offered sparkling with zestful life unto God.” Vryelik vertaal, en met heelwat liksens, vrolikheid en plesier is die soetwyn van die lewe, en in elke glas muskadel lê hope daarvan opgesluit en wag om vrygestel te word! Entoesiaste van wêreldklas-soetwyn – dis nou daai […]

Read More
May 13, 2024
KWV voeg Tempranillo by sy uitmuntende The Mentors-reeks

Die KWV se uitmuntende The Mentors-reeks het ’n nuweling bygekry, naamlik die Limited Edition Tempranillo 2021. Dit is die vyfde wyn in die reeks. Die Limited Edition-wyne in die reeks onderstreep die wynmakery se begeerte om unieke wyne die lig te laat sien, wyne wat volgens die hoogste standaarde gemaak word. Al die wyne word […]

Read More
May 10, 2024
Indulge in the exquisite flavours of Bruce Jack Bumble Bee Moscato

Savour its delightful floral aroma, lively bubbles and harmonious blend of ripe peaches, tangy tangerine and sweet honey, perfectly complemented by a refreshing acidity. Allow its lingering finish to captivate your palate, making each sip a memorable experience. What are we talking about? Bruce Jack’s Bumble Bee Moscato, of course! Serve well chilled! Not only […]

Read More
May 9, 2024
De Krans gee sy Premium Moscato Perlé-reeks nuwe ‘voorkoms’

A change is as good as a holiday, lui die bekende Engelse gesegde. En dit geld vir baie goed, ook vir die verpakking van wyn. Wanneer die produsent reken die verbruiker raak sy wyn se verpakking (lees: etikette) gewoond, dan is dit tyd vir vernuwing … terwyl die heerlike inhoud van die bottel gewoonlik dieselfde […]

Read More

© 2024 Planet Wine | All rights reserved | Privacy Policy

Website Design by Bios Bois - Your IT Nerds of the West Coast

facebookinstagram