
Cabernet sauvignon is ’n verkleurmannetjie. Hoewel dit waar is vir elke druifsoort, is dit veral waar vir cabernet. Miskien is dit omdat cabernet in so baie streke verbou word dat ons bewus is van die baie verskillende “vorms” wat hy kan aanneem. Klimaat, terroir, oesjaar, wynmaak en meer maak ’n gr …