Category: Wine Views/Wynmenings

Ten wine myths debunked

Some common thinking about wine is really common misinformation — common myths that aren’t true. The following sections set the record straight about these wine myths. 1.     The best wines are varietal wines One advantage of varietal wines — wines named after a grape variety, such as chenin blanc o …

Die groeiende vraag na wyn met geen of lae alkohol is ’n aanduiding van die toename in mense se bewustheid van gesondheid en algemene welsyn. Maar dis nie net die gesondheidsbewustes wat hierdie mark laat groei nie, daar is ook diegene wat nie agter die stuur van ’n voertuig wil inskuif na ’n lekker …

Four good red wines for beginners

It’s no secret that interest in wine is growing worldwide. Maybe you like wine for the implied health benefits (i.e. keto friendly, antioxidants, etc). Or perhaps you just love rosé! Whatever the reason, one issue many newcomers struggle with is consistently choosing wines they love. This is particu …

Hoe om die regte cabernet te kies

Cabernet sauvignon is ’n verkleurmannetjie. Hoewel dit waar is vir elke druifsoort, is dit veral waar vir cabernet. Miskien is dit omdat cabernet in so baie streke verbou word dat ons bewus is van die baie verskillende “vorms” wat hy kan aanneem. Klimaat, terroir, oesjaar, wynmaak en meer maak ’n gr …

The greatest white wines in the world!

In the Cote d’Or, 10 km from Beaune, lies Puligny-Montrachet. The mere whisper of the name causes oenophiles to perk up. Why? This sleepy 400-inhabitant village is synonymous with the greatest white wines of the world. A storied appellation, Puligny-Montrachet was created in 1879 when Puligny receiv …

What do the most expensive wines have in common? It turns out, they’re more similar than you might think. 1.     They’re made of popular wine grapes. Just because a grape is very rare (or almost extinct) doesn’t mean it will be worth something at auction. In fact, it’s quite the opposite. The most e …

Is jy merlot of is jy syrah?

Is jy meer soos pinot noir of eerder syrah? Watter wynkultivar pas die beste by jou persoonlikheid? IS JY ’N EKSTROVERT?  BUIGSAAM, VERDRAAGSAAM, PRAGMATIES – Jy is malbec Jy is buigsaam en kan byna enigiets wat jou kant toe gegooi word, hanteer. Jy hou van onmiddellike oplossings vir werklike probl …

A reverance for Georgian wines

Wine geeks are sometimes told to lighten-up. Wine is “just a drink”, “just a grocery”. When it comes to serving whites at 42° F versus 47° F, matching wines to specific glasses and pairing Assyrtiko rather than Sauvignon Blanc with crudo, I agree. A winery in Georgia’s Kakheti region. However, I sug …

Smelling the cork after opening a bottle can seem like a relic of the past, but you’re making a huge mistake if you skip this step in evaluating wine. Chances are, when you’ve ordered a bottle of wine at a restaurant, the server presented you with the cork. What should happen next is a source of som …

Hou op om hierdie 12 dinge oor wyn te sê!

Een of ander stadium op jou wynreis gaan jy op, sal ons maar sê, sekere mense afkom! Sekere mense wat sekere dinge kwyt raak oor wyn. Hulle gaan probeer verfynd voorkom, maar ons almal weet hoe hulle werklik voorkom. Laat hulle maar hul slimmighede kwyt raak. Kry hulle stilweg jammer en wees tevrede …

Die 10 Gebooie van Wyn!

Indien daar tien gebooie van wyn sou wees, wat sou hulle wees? Miskien volg jy reeds onwetend, of selfs wetend, die belangrikste beginsels van wyn. Kyk hierna en besluit self of jy die Tien Gebooie van Wyn nakom! Eer die wyn Waardeer waar die wyn vandaan kom. Deur dit te doen, sal jy ook jou smaakkl …

Where does pinot noir do best in SA?

Illustrating the ability of South African wineries to produce wines of true structure, while also highlighting the challenges of New World pinot noir, only a dozen of the 36 wines entered for the second Winemag Pinot Noir Report, in conjunction with Tonnelliere Saint Martin, scored 90/100 or more. T …