Category: News/Nuus

De Krans Wines het sy gewilde Moscato-reeks uitgebrei met die bekendstelling van die Muscat Nectar Alcohol-Free Sparkling. Hierdie verfrissende, alkoholvrye wyn word uitsluitlik van muskaat-druiwe gemaak en ontvang ’n ligte vonkel wanneer dit gebottel word. De Krans se Muscat Nectar het heerlike tro …

Nuwe kos-en-wyngids sien die lig

Het jy al getwyfel of jy die regte wyn gekies het vir ’n ete saam met ’n spesiale persoon, familie of vriende? Toemaar, jy is nie die eerste of enigste nie. Dis iets wat tuiskokke en kos- en wynliefhebbers gereeld oorkom. Om kos en wyn bymekaar te laat pas, is nie maklik nie. Dis egter ook nie so mo …

GlenWood Vineyards appoints new winemaker

After serving 30 years as the viticulturist/winemaker for GlenWood Vineyards, DP Burger will be handing over this responsibility to his assistant, Natasha Pretorius. DP will oversee the smooth running of the farm in his capacity as cellar master and general manager. GlenWood Vineyards is situated in …

SAWi maak Suid-Afrika se beste wyne bekend

Die Grand Wines Collection (GWC), ’n lys wyne van uitnemendheid, is pas deur die South African Wine Index (SAWi) bekend gemaak.  Dit volg op die ontleding van die resultate van vele multi-nasionale wynkompetisies en -skoue oor die afgelope tien jaar. Slegs wyne met ’n telling van 93 en meer uit ’n m …

Waverley Hills breaks new ground with marselan!

A 11-year project by the Cellar Master of Waverley Hills in the Tulbagh Wine Valley, Johan Delport, came to fruition recently with the first marselan grapes ever being harvested for winemaking in South Africa! Marselan is a red variety that was bred in 1961 in France through a crossing of its two ve …

Die Stellenbosse wyn- en sportlegende, Jan Boland Coetzee, is met die gesogte 1659-erepenning vereer. Coetzee, wat langs die Kaapse Weskus groot geword en ’n graad in wynkunde aan die Universiteit van Stellenbosch behaal het, se roemryke wynmaakloopbaan het in 1968 op die Kanonkop-wynplaas buite Ste …

Grande Provence stel eerste Merlot bekend

Die bekende Franschhoekse wynlandgoed, Grande Provence, het sy eerste oesjaar van “die onbesonge held van Bordeaux” bekend gestel, die Grand Provence Merlot 2018. Hierdie “onbesonge” kultivar is egter geensins vreemd in die landgoed se wynportefeulje nie. Dit het reeds sy aansien verdien as belangri …

Die Zandvliet-wynlandgoed in die Robertson-vallei, wat oor die jare heen bekend geword het vir veral sy shiraz-wyne, het by die “pienk rewolusie” aangesluit en sy eerste rosé bekend gestel … gemaak van shiraz! En die wyn het skaars die lig gesien toe stap hy weg met ’n dubbelgoue medalje op Rosé R …

The celebrated Helderberg wine estate, Waterkloof, has drawn back the curtains on the latest creation in its Circumstance range of premier, site-specific wines to reveal the Cape Coral 2019 Mourvèdre . For winemaker Nadia Barnard-Langenegger, the release is especially poignant as it marks her 10th h …

Chenin blanc today is regarded as much a part of the South African landscape as … well, as sunshine, biltong and braaivleis! This white variety has come a very long way from the days when it fell through the cracks between sauvignon blanc and chardonnay, when it was regarded as “without imagination” …

Botha Kelder se senior wynmaker, Michiel Visser, is aangewys as die Worcester/Breedekloof se Wynmaker van die Jaar vir 2019. Die kompetisie is deur Brenn-O-Kem, wat sedert 1968 spesialiseer in die verwerking van kelderafval soos druiwedoppe, pitte en wynmoer, geborg. Ander kategorie-wenners is: Best …

Kan Suid-Afrika ’n cabernet franc van wêreldgehalte oplewer, een wat kan kers vashou met die beste uit die Loire? Twee Suid-Afrikaanse wynmakers het ja gesê – en toe hul eie uitdaging aanvaar. Dit is die storie van the. the. se storie begin in 2013 toe Niels Verburg van Luddite Wines in die Botrivie …