Category: News/Nuus

The French town that throws wine in the sea!

The sea imbues the French town of St-Malo with what locals describe as “a salty side” that’s not only present in its culture and regional dishes, but also its wine. Europe’s highest tides sneak up on tourists in St-Malo, lapping against medieval granite ramparts and onto salty pavements, but Malouin …

SA se beste jong wynskrywer gesoek

Inskrywings is nou oop vir Veritas se 2018- Jong Wynskrywerskompetisie. Hierdie kompetisie, aangebied deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Wynskouvereniging (SANWSV), is daarop gemik om opwindende nuwe stemme in die wynbedryf te identifiseer. Verder bied dit ʼn geleentheid vir die wynbedryf om met die …

Ou wingerde ’n spesiale aspek van SA wynbedryf

“Die verhoogte fokus op Suid-Afrika se ou wingerde het ’n ongekende belangstelling onder wynkenners regoor die wêreld tot gevolg, asook in die land se wyn-erfenis en die bedryf self. Die wyne wat gemaak word van druiwe afkomstig uit hierdie erfenis-wingerde wys oor en oor hul slag,” volgens André Mo …

De Krans doen dit weer … hierdie keer op Veritas!

En daar doen De Krans dit toe weer! Hierdie keer is dit die gesaghebbende Veritas-kompetisie wat Suid-Afrika se voorste portprodusent lof toegeswaai het met die toekenning van ’n dubbelgoue medalje aan De Krans se Cape Vintage Reserve 2015. De Krans se Reserve-reeks is beslis portwyne om dop te hou …

‘n Paar nuwe wyne vir lente- en somergenot!

’n Hele paar nuwe wyne het die afgelope maand hul verskyning gemaak om wynliefhebbers se keuse vir lente en somer verder te vergroot. Dit sluit rooi, wit, rosé en selfs gefortifiseerde wyne in. Laat ons afskop met ’n sexy wyn! Steenberg se vrolike Ruby Rosé (foto bo) is nommerpas vir sowel lente- as …

Whalehaven in die Hemel-en-Aarde-vallei buite Hermanus se vlagskipreeks, Conservation Coast, vier die ongerepte kuslyn van die Kaapse Suidkus vanaf Valsbaai tot Kaap Agulhas waar verskeie bewaringsgebiede inheemse fynbos en besoekende seelewe huisves. Die etiket-ontwerp herinner aan die belangrike i …

AYAMA introduces second vintage of its Vermentino

Michela and Attilio Dalpiaz, the Italian founders and owners of Slent Farm in the Voor-Paardeberg near Paarl, brought a true taste of Italy to South Africa when they introduced their first AYAMA Vermentino 2 years ago. Being the very first vermentino to be grown and harvested in South Africa, the It …

Whether you like it or not, you can never ignore pinotage. Many people love it, and for very good reason, and they will be looking at the 2018 Absa Top 10 Pinotage results to find out which winemakers have excelled in making this truly iconic South African red wine. Well, wait no longer, here they a …

Four Cousins vier 18 jaar met vars, nuwe swier

Van Loveren se Four Cousins-handelsmerk laat skiet vanjaar die vonkelproppe op ’n reuse-mylpaal, sy 18de verjaarsdag! Four Cousins vier dié spoggerige geleentheid met ’n nuwe verpakking vir sowel sy gewilde vonkel- en stilwynreekse in, en plaas die kollig opnuut weer op elke bottel Four Cousins se k …

Nuwe Mensa-wynreeks vertel ’n boeiende storie

Mensa, ‘n nuwe baanbreker-wynreeks in die gebruik van digitale innovasie om ‘n boeiende storie te vertel, is pas deur Overhex Wines International bekend gestel.   Dié susterreeks van die gewilde Balance- en Survivor-wyne, is die eerste Suid-Afrikaanse wyn om in “vergrote werklikheid” (augmented …