
Ons hier aan die suidpunt van Afrika is darem kwaai bederf met die groot verskeidenheid aanbiedings in die Kaap se wynlande, om nie eers te praat van hoe uiteenlopend hulle is nie. Wyne te kies en te keur, en so ook verblyf, eetplekke en aktiwiteite. En so gepraat van eetplekke op wynplase en by wyn …