
Daar is steeds heeltemal te veel “heilige koeie” wanneer dit kom by kos en wyn. “Witwyn met wit vleis” en “rooiwyn met rooivleis” moet nou finaal nek omgedraai word. En net om te bewys dat sowel witwyn as rooiwyn met dieselfde dis kan werk, het The Food Fox (aka Ilse van der Merwe van www.thefoodfox …