
Blaufränkisch is ’n cabernet-liefhebber se beste vriend. Hy staan egter op sy eie voete en dis ’n goeie ding in vandag se wynklimaat. Geslagte lank het wynverbruikers getrou gebly aan dieselfde kultivars, maar tye verander, en so ook mense se behoeftes. Ons leef in ’n era wat ontdekking en verkennin …