July 19, 2024
’n Aand van puik samesyn wag by Le Grand Domaine Enoteca

Wat is dan nou lekkerder as ’n aand van puik kos, eersteklas-wyn en gesellige samesyn? Voeg lekker musiek by en jy’t ’n fees vir die sintuie! En dis juis so ’n fees wat op mense wag op die volgende wynmakersete by Le Grand Domaine Enoteca in Stellenbosch wanneer twee bekendes in die musiekwêreld, John Ellis […]

Read More
July 16, 2024
It’s time again for Muratie’s popular Retro Rouge Wine Festival

Muratie is excited to once again be hosting their Retro Rouge Wine Festival on Saturday, 27 July. This popular celebration of best-loved winter flavours will take place in Muratie’s Canvas Venue, the estate’s exquisite transparent marquee with 360˚ panoramic views over the Stellenbosch Winelands and Table Mountain in the distance. Wine stations will be offering […]

Read More
July 11, 2024
Geniet ’n aand met die sterre op Blaauwklippen

“Musiek is die wyn wat die beker van stilte vul.” “As ’n lewe van wyn, vroue en sang te veel word, los die sang.” “Kos is simbolies van die liefde wanneer woorde onvoldoende is." Ja nee, mens kan liries raak oor kos, wyn en die kunste, en op Saterdag, 5 Oktober, kan liefhebbers van kos, […]

Read More
July 5, 2024
Stellenbosch vier weer eens die kos-en-wynleefstyl

Dis weer tyd om die kos-en-wyn-leefstyl op Stellenbosch te vier! Die jaarlikse Wine Town Stellenbosch vind van 29 Julie tot 4 Augustus plaas in die geskiedkundige ou stadsaal, met die hoogtepunt op 2 en 3 Augustus. Hierdie fees is in 1973 vir die eerste keer aangebied. Sowat 60 produsente van die streek sal meer as […]

Read More
June 26, 2024
Proe die beste by Caroline’s Red Wine Review

Die 24ste weergawe van die jaarlikse Caroline’s Red Wine Review beloof om rooiwyniefhebbers se tonge te laat gons, letterlik én figuurlik! Die 2024-weergawe vind plaas op Donderdag, 25 Julie, van 5nm tot 9nm in die Members’ Lounge van die DHL-stadion in Groenpunt. Hierdie wêreldklas-“vertoonkas”, aangebied deur die bekende Caroline Rillema, bied wyn-entoesiaste die kans om […]

Read More
June 21, 2024
Taste of Terroir: For the love of red wine!

Explore some of the Cape’s best red wines at a premier tasting to be hosted by producers of the Durbanville Wine Valley on Friday, the 2nd of August. The Taste of Terroir Winter Red Wine Tasting Soirée by Durbanville Wine Valley will feature a range of red wines across several vintages and styles. Award-winning farms to […]

Read More
June 20, 2024
Ansela van de Caab: Muratie bring hulde aan medestigter in Junie en Julie

Dankbaarheid maak sin van die verlede, bring vrede vir vandag en skep ’n visie vir môre. En dis met dankbaarheid vir die geskiedenis en sy erfenis dat Muratie se mense Junie en Julie wy aan Ansela van de Caab, wat in Junie vele eeue gelede haar vryheid van slawerny bekom en met Laurens Campher, die […]

Read More

© 2024 Planet Wine | All rights reserved | Privacy Policy

Website Design by Bios Bois - Your IT Nerds of the West Coast

facebookinstagram