
Polkadraai se gewilde Wyn-en-Springmieliepasmaats is terug by Stellenbosch Hills. Van Desember tot einde April kan mense hul verlustig aan die vrolike en vriendelike Polkadraai-wyne en verskillende gegeurde springmielies. Hierdie smaaklike kombinasies word weer eens aangebied deur Stellenbosch Hills …