Author: Planet Wine

Die wenners van die 2017- FNB Sauvignon Blanc Top 10-kompetisie is bekend gemaak. Die kompetisie word sedert 2007 aangebied deur die Sauvignon Blanc- Belangegroep van Suid-Afrika (SBIG) en geborg deur FNB Business. Dit het oor die jare heen Suid-Afrika se vernaamste platform geword vir produsente va …

The Sperling family has announced the passing of Michael Hans ‘Spatz’ Sperling, their much-loved husband, father, father-in-law, grandfather and patriarch of Delheim. Since his arrival in South Africa as a 20-year-old from Germany in 1951 to join his uncle Hans Hoheisen and aunt Del, Spatz became a …

Nederburg het sy vermoë om dessertwyne van die hoogste gehalte te maak weer eens beklemtoon toe die Paarlse wynmakery ’n platinum-toekenning op die jongste Michelangelo International Wine & Spirits-kompetisie verower het met sy The Winemasters Noble Late Harvest 2017.

The De Krans Private Cellar near Calitzdorp has again underlined its ability to produce high quality wines by walking away with no fewer than eight gold medals at major wine competitions. De Krans took 6 gold medals at the 2017 Vitis Vinifera Awards and 2 at the 2017 Michelangelo International Wine …

Inskrywings is nou oop vir Veritas se 2017- Jong Wynskrywerskompetisie.  Hierdie kompetisie, aangebied deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Wynskouvereniging (SANWSV), is daarop gemik om opwindende nuwe stemme in die wynbedryf te identifiseer.  Verder bied dit ‘n geleentheid vir die wynbedryf om met d …