
Vandag 50 jaar gelede het die Stellenbosch-wynroete amptelik sy deure oopgegooi vir wynliefhebbers. Dit was die eerste wynroete in Suid-Afrika en hierdie mylpaal vier dus ook die geboorte van Suid-Afrikaanse wyntoerisme, ’n bedryf wat jaarliks R7,2bn tot die land se BBP bydra. Die wynroete is gestig …