A blessed Christmas & a prosperous 2021/’n Geseënde Kersfees & ’n voorspoedige 2021

Wow, what a year this has been. Totally unexpected. Hopefully the worst is behind us and we can now look forward to picking up the pieces and start to rebuild. Let’s hope and pray.

Soos ons almal die batterye laai na ’n strawwe jaar, laat ons nie vergeet om dankbaar te wees vir die geskenke wat ons wel ontvang het nie … en met empatie en meegevoel dink aan diegene wat wel iets of iemand verloor het.

Please celebrate Christmas the way it was meant to be celebrated – with love, empathy and caring. And when you bid this annus horribilis a final goodbye, please do it responsibly, and let’s all hope 2021 is a vast improvement.

Wanneer mense die pad vat, doen dit oordeelkundig en verantwoordelik. Onthou, dis beter om laat te wees as nooit aan te kom nie!

And if you have one resolution for 2021, let it be to be kinder to the people around you, as well as to nature and the environment. Remember, we needs nature, nature does NOT need us!

Hoewel Planeet Wyn (www.planetwine.co.za) almal weer amptelik terug verwelkom op Maandag, 18 Januarie 2021, gaan ons beslis nie op ons louere rus nie. Ons sal steeds van tyd tot tyd op Facebook en Instagram van ons laat hoor, en hoop om ook van julle almal te hoor.

Cheers!

END

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>