
Stellenbosch is die “koninkryk van cabernet sauvignon” in Suid-Afrika en wyn-entoesiaste in Gauteng kan uitsien na ’n aand saam met die “koning” wanneer die Stellenbosch Cabernet Collective (SCC) sy Deur die Eeue-funksie op Saterdag, 30 Julie, by die hoogs stylvolle MESH-klub in Rosebank, Johannesbu …